southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Volksgeneeskuns in Upington, Northern Cape for sale

Movies & Music

Soort:
Boeke - Tydskrifte
Volks geneeskuns in Suid-Afrika is 'n versameling van 8705 boererate en het die eerste keer in 1965 verskyn. Vandag, 60 jaar later, lyk die mediese en farmakologiese landskap totaal anders. Daarom is dit so interessant - en soms lagwekkend ? om te sien hoe vinnig ons mediese en farmakologiese kennis intussen gevorder het. Die versameling bevat rate wat op bygeloof of tradisionele mondelinge oorlewering berus. Ander rate maak staat op veldkennis en die botaniese name van middels word verstrek. Daar word raad uitgedeel vir kwale van asma tot lighoofdigheid.

>> Click here to search for more - Movies & Music in Northern Cape