southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1989 Gypsey Karavaan in Upington, Northern Cape for sale

Trailers & Mobile homes

Ongelooflike goeie toestand. Baie netjies opgepas. Specs: Bestaande Airvent vir portable aircon 1 x Dubbel bed 2 x banke wat omskep kan word in 'n 3/4 bed Badkamer Yskas met vrieshokkie Rally Tent Geen meganiese foute Die karavaan weeg 750kg en sleep baie gemaklik. Die lisensie is geldig tot einde Januarie 2017 en alle papiere is in orde.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Northern Cape