southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Dubbel As trailer te koop in Upington, Northern Cape for sale

Trailers & Mobile homes

Dubbel As trailer te koop. Trailer was gekoop om my trek van die Kaap af te bring. Die hele wa is gegalvanize en aan mekaar geboud. Baie sterk konstruksie. Jockey Wiel en spaar band gaan saam met trailer. Net afgehaal vir veiligheids doeleindes. Lisensie is ook op datum. Prys is onderhandelbaar.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Northern Cape